Kontak ons asb in die geval van nood of siekte, ons wil julle steeds so veel as moontlik ondersteun.
Dienste (Sondae) en #Huisfiks (Woensdae) sal slegs aanlyn beskikbaar wees.
Alle ander aktiwiteite by die kerk is opgeskort tot en met verdere kennisgewing.
Vir inligting rakende jeugkampe, kliek op jeug.
Alle inligting rondom die jeug se aktiwiteite sal d.m.v. whatsapp groepe gekommunikeer word.
A.g.v. ons beperkte manier om te kommunikeer rig ons ‘n versoek dat u die whatsapp’s en sms’e deeglik lees!!
Kantoor ure gedurende hierdie tyd is slegs Dinsdae tussen 08h00 en 13h00, die telefoon sal wel van Maandag tot Vrydag van 08h00 tot 13h00 beman word.
NG Kerk Debruinpark, Theunissenstraat 32, Ermelo
Kantoor Ure: Maandag tot Vrydag - 08:00 tot 13:00
KERKKANTOOR
081 420 3910 /ngkdebruin@gmail.com
LERAARS
DS. DF EHLERS : 066 303 9757 / difehlers@gmail.com
DS. H MATTHEE : 066 303 9759 / herman@ngdebruinpark.co.za
09:00 Erediens
10:15 – 11:15 #Kruisfiks Jeug
17:00 - #Kruisfiks Belydenisklas
Let wel dat daar geen Groeipunt of #Kruisfiks gedurende die Skoolvakansie of Langnaweke is nie.